Landeryklopkloppie YynstnotIiz7csrsDm.saic c
| Landeryklopkloppie | |
|---|---|
| C. j. cursitans (Kolkata, Indië) | |
Bewaringstatus
| |
Veilig (IUCN 3.1)[1] | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota
|
| Koninkryk: | Animalia
|
| Filum: | Chordata
|
| Klas: | Aves
|
| Orde: | Passeriformes
|
| Familie: | Cisticolidae
|
| Genus: | Cisticola
|
| Spesie: | C. juncidis
|
| Binomiale naam | |
| Cisticola juncidis (Rafinesque, 1810)
| |
Cisticola juncidis
Die Landeryklopkloppie (Cisticola juncidis) is 'n algemene standvoël in grasveld en landerye, veral in laaggeleë vogtige gebiede met digte graspolle. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Zitting Cisticola.
Sien ook[wysig | wysig bron]
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron[wysig | wysig bron]
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola juncidis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Landeryklopkloppie.
Wikispecies het meer inligting verwant aan: Landeryklopkloppie