Umzimkulurivier2れに
| Umzimkulurivier | |
|---|---|
| Oorsprong | Drakensberge |
| Monding | Indiese Oseaan |
| Stroomgebied | Suid-Afrika |
| Oorspronghoogte | 943 m |
| Mondinghoogte | 0 m |
Die Umzimkulurivier is 'n rivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika wat ontspring in die Drakensberge naby die Lesothogrens. Die rivier vloei suid-oos verby Underberg en mond uit in die Indiese Oseaan by Port Shepstone. [1]
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ Raper, P.E. Dictionary of Southern African Place Names, Besoek op 30 Junie 2012